Modulekode | LAT 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Nie vir studente wat Latyn in Gr 12 geslaag het nie Latynse taalkunde en leeswerk (1) en (2) Basiese kenmerke en gebruik van Klassieke Latyn: die Latynse werkwoord en naamwoord (vervoeging en verbuiging respektiewelik), basiese sintaksis, asook woordeskat. Die toepassing van verworwe kennis geskied aan die hand van oefeninge en die lees van aangepaste Latynse leesstukke met die nodige sosiale, politieke en historiese agtergrond. Voortsetting van vormleer en sintaksis. Uitbreiding van die basiese woordeskat. Aangepaste Latynse leesstukke vorm steeds die basis van die verwerwing van akademiese geletterdheid en leesvermoë. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App